Tuisblad African Grey inligting Kontak ons Kontak besonderhede Hier is ons
Tuisblad
African Grey inligting
Kontak ons
Kontak besonderhede
Hier is ons
Produkte
Aanbiedinge
Dienste
  

Kwekery

 

  • Groot verskeidenheid somer saailinge (Impatients, Petunias, Gazanias ens.) nou beskikbaar.
  • Robina Enemis (Mopheads) asook Robinia Hespida nou in voorraad.
  • Inheemse bome en struike in voorraad.
  • Kitsgras (Instant Lawn) asook LM gras beskikbaar.

 

Troeteldierwinkel

 

  • Kom probeer ons pappagaai mengsel, met gedroogte vrugte, neute, ens.
  • Verskeidenheid Hamster kosmengsels beskikbaar.
  • Groot sakke Montego hondekos beskikbaar asook “vacation feeders” vir u visse. U hond/e en vis/se sal nie hongerly nie.
  • Mooi vistenk ornamente nou beskikbaar asook Jebo vistanks en ander beginnerspak tenks. Die ideale geskenk.
  • Ons sal ook u voëls versorg oor vakansie tye. Plek is beperk so bespreek vroegtydig.
  • Krieke ook beskikbaar vir drakies.
Site Map